Wednesday 13 July 2011

Woensdagoggend 13 Julie 2011 'n Besig en lang dag wat voorlȇ

Die orkes oefen saam met die Vlootorkes to 12:00 waarna hulle vinnig sal moet eet want ons vertrek 12:30 na Rondebosch waar daar 'n optrede is by Huis Luckhoff.  Aandete word ook daar genuttig waarna die orkes tot 22:00 saam met die komponis van Mailcoach, Hans Nel, aan die stuk gaan werk.  


Die Vlootorkes het vir die seksies 'Masterclasses' aangebied vanmôre waartydens die kinders verskillende tegnieke geleer is en hulle dit daarna kon inoefen.  Mens kan reeds die verskil aan die orkes se klank begin hoor!
















No comments:

Post a Comment