Maestro was vanoggend opgeneem in die hospitaal en later weer ontslaan en sterk aan by die huis. Sy dokter maan hom om dinge bietjie kalmer te vat want hy ooreis homself. Hy het byvoorbeeld op die toer in die oggende van drie-uur af in die eetsaal gesit en vraestelle merk en selfs op die bus gewerk om sy punte betyds in te gee Maandag - wat hy ook reggekry het!
Ek weet hy gaan my uithaal hieroor maar wil elkeen van julle nie asb vir hom 'n nice boodskap sms nie? Hy het werklik ALLES ingesit om hierdie toer die sukses te maak wat dit was.
No comments:
Post a Comment