Tuesday 12 July 2011

Dinsdagmiddag by Vishoek

Die oefening het so goed verloop dat Danie die orkes afgegee het die res van die dag.  Die orkes het toe die middag op Vishoek se strand en winkeltjies deurgebring en gaan die res van die aand hul welverdiende rus geniet.






No comments:

Post a Comment