Wednesday 20 July 2011

Toerouers spandeer hul "af" oggend by Spier

Die toerouers het op hul 'af' oggend, tewyl die meestersklasse aan die gang was, gou Spier toe gegaan vir die oggend en die raar vrye tyd deeglik benut.  Jaco se broer Gert (ook voormalige Orkeslid), is die Chef by die 'Volkskombuis' in Stellenbosch, en die groepie van 15 het hom daar verras na die besoek aan Spier.  Hy het homself oortref en vir ons die lekkerste disse voorgesit en sy Restaurant (wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is) se naam hoog gehou!  Dankie Gert, dit was 'n Great middagete.  Daarna moes almal weer jaag om betyds in Simonstad te wees vir die aand se program.

Nana en Peter ....  hulle twee saam is ongelooflik snaaks en het ons  altyd aan die lag gehad

Selfs Ouma kon die lekker wyn 10 uur in die oggend nie weerstaan

EVERYONE wanted more ....... ;)))

GO Nana!

"Probeer die Cabernet!"



GOTCHA!!!

No Comment julle was GREAT!

mmmmmm ......    ;)



Jacques:  " Kom ons gaan pubcrawl "  

1 comment:

  1. Ja nee kyk! Dit was voorwaar free time well spent!! Ons moet dit meer gereeld doen! ;-]

    ReplyDelete