Monday 11 July 2011

Maestro laat nie gras onder sy voete groei nie!

Maandagoggend in Simonstad en ontbyt is bedien toe dit steeds donker was.  Nie omdat dit so vroeg was nie maar omdat die son teen 7 uur nog nie uit die bed uit opgestaan het nie.  

Teen 9:00 het die orkes by die Vloot se oefensaal aangekom en glo my, jy sal sukkel om 'n beter toegeruste lokaal en omgewing te vind om in te oefen. Die oefenlokaal is teen die berghang in Simonstad en kyk uit oor die see en skiereiland.  

Kommandeur Leibrandt het die orkes verwelkom en sommer dadelik begin om die orkes in seksies te verdeel en aan die werk gespring.  


















Verwelkoming deur Kommandeur Leibrandt


No comments:

Post a Comment