Sunday 31 March 2013

Kwalata Dag 1

Almal het veilig aangekom en word ingedeel in die verskillende huisies.  Te oordeel aan al die lag en giggel lyk dit asof die gees op die kamp hierdie jaar weer iets gaan wees om te beleef.

Hier volg die eerste fotos en dit sal gereeld opgedateer word.  Die nuutste foto's behoort bo-aan die post te wees en ek probeer dat dit min of meer in volgorde bly.

VIR AL DIE OUERS: 

SOOS JULLE KAN SIEN:
 JULLE KINDERS IS IN VEILIGE HANDE!!

MUWHAHAHAHAHAHAHAHAAAA!



Foto's deur Danie:
















































































































































Minder as twee ure by die kamp en alles is opgeslaan, gekoppel en die oefening begin!





En toe word ons honger en gaan eet in die Boma


Die juniors buig as die leiers verbykom








Die volgende foto's is deur Corne geneem: