Sunday 30 September 2012

Die 2012 SA Kampioen-orkes doen dit met mening!


Uitslae van die SA Orkeskompetisie, Empangeni 2012:

Beste Orkes van die dag (Konsert-en Marsorkeste): Waterkloof Konsertorkes

Konsertafdeling

Algheel:
                1ste plek: Waterkloof Konsertorkes
                2de plek: Waterkloof Ligte musiekorkes
                3de plek: Menlopark Konsertorkes

Konsertorkes Afdeling:
                1ste plek: Waterkloof Konsertorkes
                2de plek: Waterkloof Ligte musiekorkes
                3de plek: Menlopark Konsertorkes

Ensemble Afdeling:
                1ste plek: Waterkloof Ensemble
                2de plek: Boys High Ensemble
                3de plek: Boys High Kwartet

Beste Dirigent:  Mnr. Danie Smit - Waterkloof Konsertorkes














































Well Done Maestro!





Saturday 29 September 2012

SA's Dag 2: Wat kon verkeerd loop, het!

Dag twee:  Laat die foto's hul eie storie vertel maar hier is die ergste insidente;

Die reen het tydens finale oefening uitgesak asof dit 'n punt wou bewys;

Die klere het natgereen en Susan, Theunis en Dirco het deur die nag gewerk om als weer reg te kry vir vandag - Susan en Theunis het nou vir twee dae na mekaar nie geslaap nie!;

Die bus het vasgesit in die modder en die kinders kon nie terug na die blyplek om te gaan rus nie en asof dit nie genoeg was nie, die krag het om half tien afgegaan en eers weer om twaalf aangekom - toe kon die Tredoux's eers weer begin met die stryk van die klere wat natgeword het.

Hier is die foto's van dag twee: