Monday 11 July 2011

Nog fotos Maandag 1ste Oefening Simonstad Vlootorkes Oefenlokaal

Die kinders wat vreemde dinge in hul hare, outfits en verf op hul gesigte het, is juniors wat bietjie ontgroen word. Hierdie toer is in die plek van die jaarlikse oefenweek en die juniors word aan die einde van die toer volwaardige orkeslede.  Die tema, onnodig om te se, is "Superheros".

Enjoy

























No comments:

Post a Comment