Thursday 21 July 2011

Eers Danie, nou Ouma! Kaapse Toer eis sy tol.

Ouma is die tweede toerlid wat in die hospitaal opgeneem word sedert die toer verby is.  Ouma het vanaand gegely en geval.  Sy het haar skouer gebreek en het haar kop oopgestamp teen die vloer.  Sy word more geopereer om 'n staalpen in haar skouer te heg.  Op 72 jaar oorleef sy die volstruis debakel, raak gestrand in die karoo in die nag, klim in 'n duikboot en klim die trappe van die SAS Drakensberg, oorleef die toer maar val oor 'n los teel in haar huis!  mmmmmm .....   wanneer toer ons weer? Dis veiliger ;)

No comments:

Post a Comment