ORKESKAMP 2012


Waarom nie weer 'n Kaapse Toer hierdie jaar nie?  Hier is die rede:


"Na verlede jaar sche toer wasch ek net nie weer dieschelfde mensch nie!" 

Die 2012 Orkeskamp vind plaas by Kwalata net buitekant Pretoria.


Die Chalets


Eetsaal (Menu teen muur in 3D)

Oefenlokaal 1

Oefenlokaal 2
Daar is amper 1500 foto's geneem op die kamp.  Dit is onproduktief om dit alles weer hier te post.  Vanaf dag 1 is daar elke dag foto's gepost wat gesien kan word as die oorspronklike posts oopgemaak word.  Scroll af met die blog tot by die "Archive" gedeelte (aan die regterkant van die blog) en kies die Orkeskamp post.

Volg hierdie link na die Kwalata webblad (geen orkesfoto's hier):  http://www.kwalata.co.za

No comments:

Post a Comment