Sunday 3 July 2011

Knysna Oesterfees: Eerste optrede Saterdag 10 Julie 2011


Die KonsertOrkes tree volgende Saterdagoggend op by die Knysna Oesterfees.  Hier is die Webtuiste van die fees vir 'n voorsmakie vir wat op die Orkes wag!  


Op die program word die Orkes saam met Vlootorkes genoem - Awesome!

Op die amptelike program is daar selfs 'n kort CV van die Orkes:

Gaan kyk gerus self deur te kliek op die volgende link:


No comments:

Post a Comment