Sunday 10 July 2011

Sondagoggend Optrede Dome Waterfront

Optrede begin oor 'n uur en die waterfront is reeds baie besig.  Al die bekende ou gesigte van Vlootorkes het kom hallo se en die weersiens was nog lekkerder as wat ons gedink het. Daar is 'n opgewondenheid en gevoel van afwagting in die lug en die moegheid van die min slaap en besige program is nou eers op die agtergrond geskuif.

Hiers 'n kykie na die geskarrel om die vehoog reg te kry. Dit is bevestig dat die Burgermeester van Knysna, sy vrou, die Admiraal van Simonstad en ander BBP's teenwoordig gaan wees.


Kommandeur Kenny Leibrandt Vlootorkes Dirigent



Orkes se Naam op Banier  die Locals weet nou al wat wag en mense het reeds sommer kom gesels en vertel hoe goed gisteraand se vertoning was.  












1 comment:

  1. Klofies, dis awesome om julle te volg hier vanaf die Maldives Eilande. Ons is baie trots op julle!! Go TJOKKIE, verlang na jou! Groete, Corne en Paula.

    ReplyDelete