Wednesday 20 July 2011

Op soek na fotos vir Blog

Die feit dat daar sedert Donderdag nie nuwe fotos geplaas is en nuus deurgegee was op die blog nie, is a.g.v. my laptop wat by een van die optredes verlore geraak het.  Ongelukkig is die fotos wat ons geneem het ook op die eksterne hardeskyf wat saam met die laptop in die rugsak was.  As daar iemand is wat fotos het wat sedert Donderdag geneem is - en veral fotos van die V&A Waterfront optredes - en bereid is om dit op die Blog te plaas, sal ek dit waardeer as julle dit vir Danie, Renee of Michelle op 'n memory stick kan gee.    Julle kan ook fotos email na:

 jfh@vodamail.co.za

No comments:

Post a Comment