The Musician's Prayer

Hierdie foto van die Musician's Prayer is in Kommandeur Kenny Leibrandt se kantoor geneem tydens die Kaapse Toer.  

Dit is 'n gebed wat die Orkes in 2011 ten volle uitgeleef het en daarom dink ek dit is gepas om hier te plaas.