Wednesday 22 May 2013

Danie Epos Nr. 17 : 22 Mei 2013

Geagte ouers.

    1.  PROGRAM VIR DIE WEEK

1.1             Vrydag se program is soos volg a.g.v. die optrede van die Ligte Musiekensemble:
14:30 – 16:30            Hele orkes ontmoet en oefen Legends of the Big Screen saam met die 3 doedelsakspelers van die SAMHS-orkes.
16:30 – 16:45            Orkes verdaag. Die Ligte Musiekensemble eet broodjies en koffie.  Sien aangehegte naamlys van lede.
16:45 – 17:00            Trek konsertklere aan.
17:00                          Vertrek na HTS Pretoria-Tuine vir optrede.
17:30                          Klanktoets
18:15 – 19:00            Optrede.
Stop by McDonalds na afloop van die optrede – bring geld saam!
1.2             Saterdag:  GEEN optrede.  Almal begin voorberei vir eksamen.

    2.  SA’s

2.1             Ons gaan moontlik die volgende groepe vir SA’s inskryf:
2.1.1       Konsertorkes:  Dis al die lede wat die oudisie slaag.
2.1.2       Ligte Musiekorkes:  Sien aangehegte naamlys.
2.1.3       Ligte Musiekensemble:  Sien aangehegte naam;ys.
2.1.4       Perkussie-orkes:  Gideon, Estiaan, Lumar en Adian.

2.2             Aangeheg vind u die lyste  van watter kinders gaan in die Ligte Musiekorkes speel en watter gaan in die Ligte Musiekensemble speel.

Vriendelike groete!

Danie

D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer:  082 853 8698
Telefoonnommer (skool):  012 – 347 0277 X 130

Faksnommer:  086 512 8755







NALEDI!: REIK NA DIE STERRE!