Tuesday 12 July 2011

Dinsdag 12 Julie 2011

Die afgelope twee dae het selfs effens roetine gehad! Die orkes het hard gewerk en baie geleer by Kommandeur Leibrandt en Hans Nel.  "Oom Kenny" en "Oom Hans" het duidelik 'n slag met kinders.

Dit gaan baie goed met die kinders en hulle geniet die toer nie net baie nie maar hulle leer ook van die beste musikante in die land.  Ek is verstom oor die ontsettende positiewe gesindheid van die Vlootorkes teenoor ons kinders.  Ek sal altyd dankbaar wees teenoor hulle vir wat hulle hierdie week vir ons kinders gedoen het!


Vanoggend het ook om 5:30 begin soos gewoonlik wanneer die meisies begin regmaak on 07:00 te eet. Teen 8:45 het hul by die oefenlokaal aangekom en is begroet deur die volle Vlootorkes.  Die ouers het die dag af omdat die kinders tot 22:00 vanaand oefen.  Stellenbosch is in die visier ...

Hier volg nog 'n paar fotos wat deur die kinders self geneem is:












































































No comments:

Post a Comment