Tuesday 31 March 2015

Kwalata Kamp 2015: Dinsdag Dag 3


Vandag het niemand darem verslaap nie. Na gisteraand se laaste sessie het die nuwelinge vir 'n halfuur gaan oefen vir die junior konsert wat Vrydagaand tydens die potjiekoskompetisie plaasvind.  

Maar eers die belangrikste saak van die dag:

Dit is Reinhardt Venter se verjaarsdag
en hy mag die Klofie-orkes hoofdeksel dra ...

... die hele dag .....


...oral waar hy gaan ....


...en ek meen ORAL:



Baie geluk met jou verjaardag Reinhardt!





En nou foto's van gisteraand se laaste sessie:





ZZZZzzzzzzzzzzzzzzz



"The Tall and the Short"

Junior Konsert Oefening net voor slaaptyd

























Vanoggend om 7 op pad na die eetsaal




















































Die tema vir die dag is "Grieks".
Vanaand word weer 'n prys gegee vir die junior wat die beste volgens die tema aangetrek was.














Oggendsessie


























Seksieoefening tot 3 uur

Frané agter die dromme is fonds van die kamp!






















Warning: Genius at work ... under a tree!



Eddie hou toesig oor Alexander Clayton terwyl hy swem terwyl die orkes seksie-oefening het. 
Hy kry ook sommer werk gedoen in die proses!  

Alexander Clayton
Alexander walks on water.... for a split second..



























































Verassing van die Dag: 
Lara Loock het kom help met die seksie-oefening en sommer ook saamgespeel.  

Ou vriende ....






Dit is dan dag 3 van die kamp. Dit was 'n harde maar baie suksesvolle dag.  Vanaand word Last Post om 22:00 gespeel en 'n paar orkeslede gaan nie onthou dat hulle koppe die kussings geraak het nie.  

'n Spesiale groep die.