Saturday 31 May 2014

Naweekoefening 31 Mei 2014: Innibos hier kom ons!

As hulle Innibos toe gaan .... wat anders as AFRICA! 


Volg die volgende link na die Innibos program : http://innibos.co.za/?s=Waterkloof   Die Klofie-orkes gaan saam met die GROOT name optree. Kyk net na die program en besluit self ........




Die verwagtinge is groot.  
Die talent net so groot .... 
Go Klofie-orkes!

Wanneer is dit etenstyd? ......

Hie-hie-hie-hie  .... Braaaaaaaam!!!!!































































































Sit Doodstil Carine ..... hy't hier onder ingekruip!  
































Ontken dit maar James ..... Ons WEET dit was jy!  .... maar daai samoosas was baaaaie lekker ....