Sunday 26 October 2014

Klofie-Orkes Pryswennerskonsert 18 Oktober 2014 deel IV: Kaleidoskoop



Die foto's wat geplaas is tot nou toe is geneem deur Yvan Coertzen. Yvan is ook 'n vryskut fotograaf wat beskikbaar is vir geleenthede waar goeie gehalte fotografie vereis word.  Sy gegewens is beskikbaar op sy Facebook fotografieblad en die link is:   


Die volgende links is ook beskikbaar vir die SA's en Gala-aand foto's wat beloer, geshare an afgelaai mag word, aldus Yvan.   ;) Yvan het sommige foto's na swart-en-wit verander vir dramatiese effek:  



Weereens baie dankie Yvan vir die foto's en baie moeite wat jy gedoen het!










Saturday 25 October 2014

Klofie-orkes Leiers 2015 en Toekennings 2014

Hoofleier: Alexander de Kock

Onderhoofleier: James Williams
Konsertmeester: Michelle Hartzenberg
Leier: Wian Vermaak
Leier: Louise Burger
Leier: Liza-Marie Wolhuter
Beste Solis 2014: Alicia Britz
Beste vordering 2014: Louise Burger

Beste orkeslid 2014: Michelle Hartzenberg
Beste Leier 2014: Lumar Schutte

Beste seksie 2014 : Saksofoon-seksie


Beste Mascot: Coco!

Thursday 23 October 2014

Klofie-Orkes Pryswennerskonsert 18 Oktober 2014 deel III:Eerste SA Kleure Toekenning

Baie geluk aan die Klofie-orkeslede wat vir die eerste keer Nasionale Kleure ontvang het:

Bianca Britz

Dean du Preez

Kevin Grimbeek

Annie Kruger

Jade Leahy

Heloise Meintjies

Frane Pretorius

Andre van der Linde

Sua van Wyk

Jaco van Staden