Thursday 21 July 2011

Toerfotos

Kliek op die "Kaapse Toer Collage" link (regs bo onder "Pages") om die fotos wat ek ontvang het te sien.  Dankie vir die fotos wat reeds gestuur is en julle is welkom om nog te stuur. Ek sal die "Page" opdateer met nuwe fotos soos ek dit ontvang.  

No comments:

Post a Comment