Sunday 10 July 2011

AWESOME AWESOME AWESOME

Die Orkes het sopas voor die grootste gehoor OOIT gespeel! Hier is nie plek vir 'n muis nie en mense hang oor die balkonne om te kan sien.  Dit lyk asof die hele Knysna hier is vanmore en die Orkes het getoon dat hulle selfs hierdie ongelooflike stress kon hanteer asof dit deel van hul daaglikse roetine is! Well Done Klofie Orkes!  Ons is ongelooflik trots op julle!!


Fotos volg sou gou moontlik

1 comment:

  1. Dit was n fantastiese optrede, met so n groot gehoor het die kinders selfs nog mooier as ooit gespeel. Kids julle is wonderlik, fantasties, begaafd. Maar moet dit ni kop toe vat nie hoor! Ons is vreeslik trots op julle mwha

    ReplyDelete