Tuesday 12 July 2011

Danie se fotos 12 Julie 2011

Net soos die feit dat Maestro Danie Smit 'n Special Forces Operator was wat die Honores Crux medalje vir dapperheid (terwyl hy sy eie lewe in gevaar gestel het) ontvang het, asook  die Pro Patria medalje vir diegene wat ernstig gewond was gedurende operasies om die land en sy mense te beveilig, weet min ouers (en orkeslede) dat hy ook 'n spesialis fotograaf is wat sy opleiding in fotografie by van die beste fotograwe in die land ontvang het.  [Sien die tema van alles met oorgawe doen?]  Hier is fotos wat hy vandag geneem het en kyk gerus na die kwaliteit van hierdie fotos!
















No comments:

Post a Comment