Sunday 31 July 2011

Jacques se fotos van die toer op Facebook

Jacques het toestemming gegee dat ons 'n link kan insit vanaf die blog na sy fotos van die toer op sy Facebook profiel.  Volg hierdie link :


https://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150333684866273.381331.707621272&type=1&closeTheater=1

Vir diegene wat nie 'n Facebook profiel het nie, hier is 'n paar van sy fotos: