Tuesday 27 March 2012

IRENE MALL: WILD HAWK SPUR FONDSINSAMELING PROJEK

Kliek op die Logo om na die Mall se webtuiste te gaan

Vanaand is SPUR aand!
VanaaniSPUaand! 


 Die hulp-kelners en kelnerinne meld 17:45 aan by die Irene Mall Spur en die soliste begin 18:00 speel.  Die geraaswa gaan saam vir publisiteit en die soliste gaan buite speel voor die  ingang na die SPUR.   Die eienaar is die Orkes baie goedgesind en dit beloof om 'n lekker aand te wees. 


20:30


Dit is 'n REUSE sukses!  Almal het die aand tot dusver baie geniet. Die hulp-kelners wat ook moet  speel vergeet sommer om te kom speel! (of weier)  ;))


Bo alle verwagting! SPUR  you've created a Monster .... 


Die Eienaar van Wild Hawk Spur













































































Sodra die klank opgstel is teen ongeveer 18:00 sal fotos gedurende die aand opgelaai word.  


Hier is die lys met name van die kelners en solise vir die aand: