Wednesday 3 July 2013

Kaapse Toer: Donderdag 4 Julie 2013






























































































JAMMER VIR DIE WAG!! 

Ek sien die blog was baaaaie aktief en ek het nog niks sover geplaas nie - tandekry dinge en pap rekenaar battery! Maar als lyk nou darem uitgesorteer.

Almal veilig en gesond in Sedgefield!  Dit was 'n lang tog en almal is maar effens moeg.  Die blyplek is teenaan die strand en mens kan die see hoor en sommige kamers het selfs 'n see uitsig.  Van uitsigte gepraat:  Veral die seuns loop met grooot    glimlagte hier rond.  Hierdie foto is geneem van die restaurant onder ons blyplek se advertensiebord ....



Nou ja. As die toer so begin kan dit net goeie dinge voorspel.  Maestro is natuurlik nog nie bewus ek hierdie foto geplaas het nie. As hy weet is ek in die moeilikheid.  . . . weer. ;)

Die res van die dag se foto's volg deur die loop van die aand soos wat ons begin "settle". 
(Die nuutste foto's verskyn eerste)




















Dis kwart voor twaalf en ons eerste stop op Kroonstad se KroonVaal Plaza is agter die rug.  

So paar foto's van voor ons vertrek:

















1 comment: