Friday 5 July 2013

Kaapse Toer 2013: Dag 2

Dit was baie teleurstellend dat die SAUK al hul buite-eenhede na Johannesburg moes stuur vir 'n moontlike aankondiging oor die toestand van oud-president Mandela.  Die Vloot-orkes is reeds onttrek a.g.v. dieselfde redes.

Maar die toer gaan voort en die orkes is reeds by Huis Loeriehof waar die hele ouetehuis in rep in roer is.  Elke persoon wat in staat is asook die verpleeg personeel het vir hulself plek gemaak in seker die kleinste lokaal waarin die orkes nog ooit opgetree het.      . . .. .  Die kleinste lokaal waarin enige orkes al ooit opgetree het.

Anders as tevore plaas ek die nuutste foto's onderaan die blog in 'n wanhopige poging om dit in darem ietwat  chronologiese volgorde te hou

Vanoggend met onbyt het ons 'n drie-gang maal gehad wat begin het met "Sop van die Dag":



Simon Verjaar Vandag! Great Jaar vir jou Simon!










































































































Die middag by die Waterfront en Buffelsbaai














































No comments:

Post a Comment