Thursday 11 July 2013

Kaapse Toer 2013: Donderdag 11 Julie

Die Orkes het meestersklasse saam met die Vlootorkes tot etenstyd vanmiddag.  Na ete vertrek ons na Huis Luckhof vir die gebruiklike optrede daar waarna die Beachcomber Bistro in Fishoek besoek word vir aandete.  Foto's volg soos beskikbaar.



Baie dankie vir Kommandeur Kenny Leibbrandt en die Suid-Afrikaanse Vlootorkes vir jul vriendelikheid, gasvryheid en bo alles jul bereidwilligheid om julle talente en kennis te deel met die Klofie Konsertorks! 

Julle het 'n SPESIALE plek in ons almal se harte!
















Dit sluit dan die meestersklasse saam met die SA Vlootorkes af.

Hier volg 'n paar foto's van gister se besoek an die museum wat nog nie geplaas is nie.  Ek "dump" dit net vinnig omdat ons oor 5 minute weer vertrek na Huis Luckhof vir die voorlaaste optrede van die toer.  









 .... Er ... ummmmm.....nou ja ... 
wat maak mens van die volgende twee foto's?! 

Is dit maar 'n geval van "Boys and their Toys"?  Oordeel maar self!  lol



Huis Luckhof Optrede:
























































































































No comments:

Post a Comment