Sunday 14 July 2013

Kaapse Toer 2013: Terug by die huis!

Almal veilig terug en die Kaapse Toer 2013 is verby.  Voel soos gister wat ons vertrek het.  Daar is baie foto's wat nie geplaas is nie a.g.v. die besige program in die Kaap.

Die foto's wat tans op die blog is, is nie spesifiek geselekteer nie maar dit is net "gedump" om darem iets te plaas voor ons moes jaag na die volgende plek.  Deur die loop van die week sal die res van die foto's volg en dan sal dit bietjie meer noukeurig geselekteer word.  Hou dus die blog dop vir ten minste die volgende week of twee.

Hier volg die foto's van Jacques Botha van die aktiwiteite die afgelope twee dae:

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG VANDAG, JACQUES!


EN 

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG SARAH !



JULLE HET BEIDE JUL VERJAARSDAE OP DIE BUS SPANDEER MAAR DIE HELE TOER WAS EEN GROOT PARTYTJIE! 

































































































































 1.
2.
3.








































No comments:

Post a Comment