Monday 8 July 2013

Kaapse Toer 2013: Maandag 8 Julie

Lang dag.

Ver gery.

Almal veilig en reeds kamers toe om te gaan slaap (21:30). Ongelukkig het twee ongenooide gaste besluit om saam Kaapstad toe te kom!  Meeste van ons ken die twee baie goed: Bak en Terie. Yip dis 'n gehoes en geproes, gesnuif en gedrup maar almal skop darem nog.  Soort van.  Moenie bekommerd wees nie want  "spirits are high" en almal geniet nog die toer !

Hier volg die foto's deur Jacques Botha geneem sedert gisteraand se optrede by die kerk tot en met vanmiddag se aankoms in Simonstad:
















































Op hierdie foto kan die bus gesien word waar dit aankom in Simonstad vanmiddag.  Zoom in net links van die middel van die foto. Die foto is geneem vanaf die Vlootorkes se basis waar die Klofie orkes hul meestrklasse gaan ontvang

No comments:

Post a Comment