Monday 15 July 2013

Kaapse Toer 2013: Videos

Carmen het een aand in die kamer in Simonstad sommer net begin agtergrond musiek maak terwyl die ander in die kamer sit en gesels het. Michelle het met haar selfoon 'n video gemaak:



Die video kan ook op YouTube gesien word:

Kliek hier:  Carmen se Solo  of gaan na:   http://youtu.be/CUqEzm9DOsQ

Ek hoop om nog videos te plaas indien tyd dit toelaat.  Dit neem baie lank om die videos na YouTube op te laai en onthou dat dit baie van jou databundel gebruik!

No comments:

Post a Comment