Monday 1 July 2013

KAAPSE TOERPROGRAM: 3 TOT 14 JULIE 2013

Met die toer wat oor net meer as 48 uur afskop is daar navrae oor hoe die program verloop en wat saamgevat moet word ens, ens .....  

Daar het ook iets bygekom op die program:  

Die orkes se optrede word Vrydagoggend deur SABC 3 opgeneem op die Waterfront. 

Die Orkes tree ook Sondagoggend op tydens die 
Oesterfees Finale !

Hier is die toerprogram vir vinnige verwysing.  Sodra 'n nuwe post geplaas word skuif hierdie een af op die lys.  

Moenie bekommerd wees nie.  

Die toerprogram is ook bo-aan die blog beskikbaar.  

























No comments:

Post a Comment