Thursday 8 March 2012

Vleuels (sic) geluk met jou verjaarsdag Jaco!

Jaco is 'n gekwalifiseerde helikopter vlieënier en sy verjaarsdagkoek was versier met 'n helikopter.  Musikant EN vlieënier!  Wil gedoen wees! Geluk Jaco!   Hierdie fotos is vandag geneem tydens die oefening na skool.

 







No comments:

Post a Comment