Saturday 17 March 2012

Naweekoefening: Saterdag 17 Maart 2012

Vandag is 'n unieke oefening.  Die nuwe lede word "verwelkom", die nuwe musiek word geoefen en daar is 'n vertoning en braai vir die ouers vanaand.

Hierdie post is chronologies agterstevoor.  Dit begin by die braai bo-aan en heel onderaan die oggend se gebeure.

Sondag:  Nog fotos













En toe gaan ons braai:






17:00 Vertoning


























Verwelkoming van die nuwe lede:































































Ek het nooit geweet in die 7 jaar wat ons by die orkes betrokke is dat selfs met oefeninge staan die hele orkes elke keer op as Danie op die verhoog op en afstap.  Dit lyk na 'n goeie idee om by die huis te implementeer.  Elke keer as ek van nou af in 'n vertrek instap by die huis sal die ou gesinnetjie maar opstaan!

In your dreams! ......


Etenstyd:

Gedurende etenstyd moes die orkeslede wat laat gekom het vanoggend as straf die geraaswa was.  Die geraaswa is na afloop van die 'gewas' nie eintlik veel skoner nie maar dit was vet pret:


















Tyd vir Queen medley: We will ROCK you!!






Teetyd:

Lynette, Danie eet ALWEER cupcakes!!!!!  Selfs die kinders het met hom geraas maar hy wil nie hoor nie!  Raas met hom, hy luister NET vir jou!



Hier oefen hulle FIESTA LOCAAAAAA!!!!

Die saksofoon seksie speel saam 'n solo - dit klink ongelooflik goed.







Deel van die verwelkoming van die nuwelinge is om vreemd aan te trek .......

















No comments:

Post a Comment