Monday 5 March 2012

Dinsdagaand Optrede Reëlings

Geagte Ouers.

Die hoof, mnr Potgieter het goedgunstelik toestemming verleen dat al die orkeslede wat môreaand saam optree NIE more hoef skooltoe te kom nie.  Hul kan met u toestemming tuis bly en eers by die skool wees soos wat dit in die epos  gisteraand uiteengesit is.

Hy sê dat die orkeslede verdien hierdie voordeel omdat hulle so baie moet opoffer om gereeld die skool op onmoontlike tye te verteenwoordig.

Indien u verkies dat u kind moet skool toe kom, sal hy/sy toesig sit by die onderwyser daarvoor verantwoordelik.

Groete!

Danie

D.J.F. Smith
DIRIGENT: HOëRSKOOL WATERKLOOF KONSERTORKES
DIREKTEUR KULTUUR
TELEFOONNOMMER:   012-347 0277 X 130
SELNOMMER: 082 853 8698
FAKS:  086 512 8755

con spirito, 2012 Jesus-jaar!!

No comments:

Post a Comment