Monday 26 March 2012

SPUR IRENE MALL PROJEK

Geagte ouers.


Hier is die lys soos wat die orkeslede hul name opgeskryf het vir moreaand se SPUR IRENE MALL-projek. Baie dankie aan Carin Hartzenberg wat dit organiseer.

Almal moet op die laatste teen 17:45 daar wees met denim en LO-hempie.

GEEN orkeslid wat nie korrek aangetrek is sal toegelaat word nie.
Laat weet asb al julle vriende om ons te ondersteun – hoe meer moreaand daar eet, hoe groter die wins!!

Alle navrae aan Carin Hartzenberg.

Sterkte orkes!!!

Danie



D.J.F. Smith
DIRIGENT: HOëRSKOOL WATERKLOOF KONSERTORKES
DIREKTEUR KULTUUR
TELEFOONNOMMER:   012-347 0277 X 130
SELNOMMER: 082 853 8698
FAKS:  086 512 8755

con spirito, 2012 Jesus-jaar!!


No comments:

Post a Comment