Tuesday 6 March 2012

GAUTENG PROVINCE BUDGET DINNER 6 MAART 2012

________________________________________________________________
Woensdag

Nog foto's:



























































22:25

Nog net Rock Band dan gaan ons oppak..  Vir interessantheid die gemiddelde aantal besoekers vir die aand op die blog was 35 en het net so voor half nege gepiek met 88 mense gelyktydig op die blog!!  Baie dankie vir die ondersteuning - ons maak weer so binnekort! Nou nog net pak en dan die lang pad terug.



















22;08

Hierdie kinders speel soos professionele musikante!!!  Hulle het vanaand verskriklik hard gewerk en hulself UITSTEKEND van hul taak gekwyt!  'n ONVERGEETLIKE ervaring vir ons almal!!! Dinge staan einde se kant toe is dit is alweer soos gewoonlik komplimente, komplimente en nogmaals komplimente - en dit van 'n uitsoek en spesiale gehoor!!!

Bederf hulle as hulle by die huis kom - hulle is baie moeg

Wat 'n onvergeetlike aand!!!


























20:45

Soliste met bactracks werk puik!  Hulle is BAIE dapper en doen uitstekend. Wees trots op jul kinders!! hehehe

fotos volg gou bie besig


20:14

HERE WE GO BREAK A LEG

19:50

Program:
Department of Finance choir
Michael Jordaan CEO van FNB toespraak
MEC for Finance toespraak
Klofie orkes







Tuning:



























19:15

TRILJOENE !!!    Wow  ek dog ons gaan "miljoene" baie hoor hehehe Hier praat hulle van triljoene asof dit die standaard gemiddelde bankrekening saldo is.

FNB:  my nuwe bank ;)  


19:00

Sjoe    laaa di daaaa!

18:45

Funksie begin oor 15 minute.  Gaste kuier baie lekker terwyl 'n Soweto koor sing.  Baie gesigte wat ons gereeld op TV nuus sien  is vanaand hier.


18:00

Orkes het gaan eet en die eerste gaste het begin aankom  Atmosfeer is ongelooflik en die orkes het nou in die ding gekom en is baie opgewonde (en senuagtig).  Die soliste klink goed, die orkes het gaan aantrek en die saal is perfek.  Tik .. tik ... tik ..

17:15

Opwarm en sound check

































16:30

Arriveer veilig en die GROOT opstel begin ....





























14:10

Meeste meisies is besig om hare te doen en dit klink soos spreeus op 'n warm dag in Durban.  Hoe hulle betyds klaar gaan wees om 15:00 te ry weet net hulle!!






    


10:00
En so begin hierdie laaang dag!  Die orkeslede wat saamgaan het lekker laat geslaap vanoggend maar hulle weet dat dit maar net die stilte voor die storm is.  Die geraaswa word vanoggend eers bietjie gewas voor die konvooi vanmiddag vertrek.

No comments:

Post a Comment