Monday, 26 March 2012

Danie Epos Nr 11: 26 Maart 2012

Geagte ouers.

Ek hoop dit gaan nog sommer baie goed met julle almal.

Ek het ons Jaarprogram en adreslys opgedateer.  Ek het weer boekies gemaak en sal vir die kinders by die oefening uitdeel.  Sien ook opgedateerde  optreelys wat aangeheg is. [Of kliek op die bladsy (Menu) "Opgdateerde Jaarprogram 2012" bo-aan die blog]

1.       WEEKPROGRAM:
1.1               Dinsdag:  Dit is weer tyd vir aandag aan die nuwe orkeslede.  Die volgende orkeslede en leiers/seniors oefen Dinsdag 14:30 – 16:30:

STRYKERS
JACQUES:
Simon,  Alize
DWARSFLUITE
INEKE:
Cariné,  Liné
KLARINETTE
GEEN OEFENING
SAKSOFOON
MICHELLE:
Ruan duP
KOPERBLASERS
ANNETTE:
Stephan,  Nicolaas

WIAN:
Karel

DANIëL M.
Alex,  Siebert
KITAAR
JACO:
Zanro, Damien, Stefan, Richard, Neil

MARKO:
Armin

1.2               Dinsdagaand:  SPURAAND!  Die orkeslede wat hul name opgesit het om Dinsdagaand by die SPUR, Irene Mall te werk, moet 18:00 daar wees en almal moet geklee wees in netjiese blou denim en LO Hempie.  Ek sal Maandag weer epos stuur met inligting.
1.3               Donderdag:  Normale orkesoefening 14:30 – 17:30.

Rustige week vir julle almal!!!

Groete.

Danie


D.J.F. Smith
DIRIGENT: HOëRSKOOL WATERKLOOF KONSERTORKES
DIREKTEUR KULTUUR
TELEFOONNOMMER:   012-347 0277 X 130
SELNOMMER: 082 853 8698
FAKS:  086 512 8755

con spirito, 2012 Jesus-jaar!!

No comments:

Post a Comment