Armand word 18 |
Die bandies moet darem eet ook . . |
Hierdie skildery hang in die personeelkamer |
Daar word soms erg kopgekrap |
Teetyd is altyd "fun" |
Party vergeet om te skeer voor oefening |
Gideon verjaar ook |
Gideon moes die kroon dra want Armand dra die pruik - gebeur maar as twee gelyk verjaar |
C Sharp |
"It was a windy day . . " |
Partykeer raak ons moeg en rus 'n bietjie |
Partykeer rus ons sommer baie |
Lara rus nie sommer maklik nie - selfs al is dit teetyd |
Daai cupcakes lyk darem ma lekker! Wanneer is dit teetyd?!! |
Carli bestudeer die "full score" |
Daar word sommer net "geJam" |
Gewigtige lewenskwessies word druk bespreek |
Spot vir Estiaan en wen 'n Uno (Terms and Conditions apply) |
Christi-Louise aan Armand: Daar sit 'n stukkie cupcake aan jou tande vas.." |
Gedeon kry 'n awesome verjaardaggeskenk |
Armin gooi daai baaassseee!! |
Stephan het homself skoon uit sy skoene gespeel |
Danie is effens "prikbaar" vanoggend |
mmmm sien waar dit begin: Nou al 'n haan tussen die henne!! |
Kyk Gideon se awesone "Cow-Bells" |
Nog EEN tree nader met daai kamera! ........ |
Mens raak soms moeg van al die sit |
Soms verloor ons die plek op die bladmusiek |
en dan word daar ERNSTIG saam "geJam" |
Dankie Julle!! Ons het nou lekker gelag vir die update LOL
ReplyDelete