Sunday 20 May 2012

Irene Village Mall Wild Hawk Spur: 20 Mei 2012


Dis Weer Spur Dag!

Welcome to our German, American, French and British visitors who visited us today!  We hope you enjoy the blog!

Freddie van den Berg: Die Bestuurder van die Wild Hawk Spur

Die Soliste tree vandag  op by die Wild Hawk Spur by die Irene Village Mall.  Soos gewoonlik sal ons probeer om so af en toe fotos te plaas.  Ons is hier tot so ongeveer 16h00. 

Die Orkes wil weereens die Eienaar, Bestuur en al die vriendelike werknemers van die Wild Hawk Spur bedank vir hul ongelooflike ondersteuning!  

DIT HET ONDER ONS AANDAG GEKOM DAT "BIG BROTHER IS WATCHING"

Maestro  Die kinders belowe hulle sal hul Drimacs dadelik aantrek ;)


Danie, Rentia al die pad van Kempies : Jou orkes is Stunning! Laat weet asb jou program! 








































EN TOE WORD ONS MOEG:
Dit is nou 16h15 en Renee en Renier speel die laaste lied: Halleluja.  En die van ons wat al van vroeg af hier sê ook Halleluja!  Die laaste paar fotos wat nog nie op is nie sal later vanaand op wees.





































































































































1 comment:

  1. Die dag was rerag baie baie lekker gewees dankie rene,anet en mishelle dit was baie lekker om saam jul re speel. Ek baie lief vir julle en almal ini orkes. Dankie Here Jusus vir al ons talente en, ag al oz ddrome waar word. Liefde Renier

    ReplyDelete