Friday 4 May 2012

Klofie Kunstefees: Gala Aand Optrede 4 Mei 2012

Geagte ouers.

Hier is vanaand se reëlings asook die res van Mei vir u aangeheg.

Let asb daarop dat al die orkeslede vanaand by die skool in my klas aantrek.  Klere moet asb NIE in die kinders se hande wees sonder dat die klere in ‘n swartsak / swart kleresak op hangers is nie.

Let ook asb daarop dat ons oorskakel na naweekoefeninge i.p.v. weeksdae sodra die eksamen begin.

Daar is vanaand kaartjies by die deure @ R20 per person beskikbaar.  Ons speel half sewe tot sewe uur en dan weer na die opening speel ons twee stukke.

Groete!

Danie

D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer:  082 853 8698
Telefoonnommer (skool):  012 – 347 0277 X 130
Faksnommer:  086 512 8755





No comments:

Post a Comment