Monday 1 April 2013

Kwalata Dag 2: "Just Play the Dots"

Dag 2

Die dag het begin om 5:30.  Gisteraand het afgesluit om 11:30.  "You do the maths!"  Gaaaaaaaaaaaaap! Maar almal het darem die eerste nag oorleef.  ...   (soort van   ;)  )

Die nuwelinge (grootste groep in baie jare) het vanoggend volgens tema aangetrek.  Hulle het baie moeite gedoen en almal geniet die 'sports' baie.  























Oefensessie 1 vir die dag:











En Neil het ook die nag oorleef! Hy smile al die pad - hulle oefen net nou biedjie hard ;)


Hier stort ons nooit alleen nie . . . 



"Nou ja . . . breek maar liewer vir tee en koffie!"

Oefensessie 2: van 11:00 tot 14:00










Middagsessie

Die orkes het hoofsaaklik inseksies indeel vir die middag se sessie.  Half-vyf, na 'n 10 min breek het die orkes weer saam geoefen

Die oefenlokaal





























En toe vat ons 'n breek:




zzzzzzzzzzzzzzzzz!!













Aandsessie:






























No comments:

Post a Comment