Tuesday 2 April 2013

Kwalata Kamp Dag 3: "Practice makes Perfect"

Almal weer op hul poste en die roetine is reeds gevestig.  Om 5:30 is opstaantyd, 6:30 uur is inspeksie en 7:15 vertrek ons na die hoofkamp waar die oefenlokale is en etes bedien word.  Almal is nog gesond, "happy" en min of meer wakker maar die wakker kan nie gewaarborg word nie.  ;)

Die nuwelinge se tema is "Disney" vandag en hulle het weereens baie moeite gedoen en hulle lyk goed soos in van die foto's gesien kan word vandag.

Foto's volg binnekort. Die eerste sessie is hard aan die gang aan moeilike stukke en dit is moeilik om nou foto's te neem.

Oggendsessie:










En toe word ons moeg.:

1.  Going . . . . . . 


2.   . . . .Going . . . . . 

3 .. . . . . GONE!!!


Hehehehehehe! 









































Middagsessie:






























No comments:

Post a Comment