TOKELOSHI GAAN JOU FANG*-A-LANG-A-LANG,
AS JY HARDLOOP IN DIE GANG-A-LANG-A-LANG!
(*sic!)
MUWHAHAHAHA!
SPOT THE DIFFS!
Die werk gedeelte van die kamp is verby en dis "paartie time!"
Die orkes is besig met die potjiekoskompetisie en mens kan skielik NIKS meer van enige moegheid by die orkeslede bespeur nie.
. . . . . Vreemd. ..... netnou nog wou hulle ogies sommer net toeval. mmmmmmmm !
"I've got a feeling...
that tonight's gonna be a good night ..."
Spot the Difference:
1.
2.
Muwhahahahahaha! |
Go Ozzy! |
ai jul verdien elke sekonde se ontspan. enjoy!!!!!!
ReplyDeleteBaie baie dankie Anonymous. Danie vra wies jy?
Delete