Wednesday 3 April 2013

Kwalata Kamp Dag 4: Reën, Sneeu, Hael of Sonskyn - Oefen sal ons!

Oeeee! Die Elende!  


'n Gogga het die kamp ongesiens ingesluip en die orkes met mening aangeval!  Die ongevalle is hoog en plek in die badkamers is SKAARS.  

Maar moenie bekommerd wees nie, almal haal nog asem.  

Boonop het die rëen uitgesak en nog nie opgehou nie - lyk ook nie of dit van plan is nie.  Maar niks het verander aan die program nie - "come hell or high water"! 

So, hier sit ons na ontbyt reeds weer in die eerste sessie van die dag (vensters wawyd oop natuurlik) en dinge vorder fluks.  


Ek plaas eers gou 'n paar foto's van gisteraand se sessie:


"Hoe laaaank nooooog?"




"Kyk Ma! Ek kan in my slaap speel!"
ZZZZZzzzzzzzzzz!




En hier begin vandag se Foto's:




Die tema vir die juniors vandag is "Rock Stars"




Ontbyt in die Boma in die rëen



Die kinders eet vanmôre uit Annette se hand uit!   

WAT KYK JY!


YUMM - Yummm Finger Lickin' GOOOOOD!












































Soos daar vroeër genoem is, is daar 'n maag gogga wat die kamp ingedring het:
1.
Wian; "Go Alex! Ons weet jy kan dit maak tot by die badkamer .....  Aawwwww   !!!  Ok.    Amper ..."
2.
Werner: "Wat was DIT!?"".  Hansie:" Alex wat gatskoonmaak." 


En toe begin die middagsessie .. . . . 

Vir die eerste keer op die kamp is daar vanmiddag 'n "Game Drive" vir die helfte van die orkes.  Die tweede helfte kry môre middag hul beurt. Die wat agter gebly het, het saam met Peter geoefen.  



"Watsh in hieeiej koffish?"







A-A-Aaaa -HOOOooooooooooooooooooo!

'n Man wat 'n barshou kan kyk!















"Huh.  Rerig?"





Hierdie foto's van Simon is uit fokus maar ek MOES dit net plaas!:













7 comments:

  1. Wat my bekommer is dat sekere mense nog dieselfde klere aan het as Sondag toe ons hul afgelaai het ...

    ReplyDelete
    Replies
    1. lol. met die maag gogga is dit dalk goed so.

      Delete
    2. ten minste speel hulle daai VINNIGE "liedjies" seker nou BAIE goed want hul moet so vinnig daar UIT kom . . . as mens nou die positiewe agter die maag gogga moet probeer soek. Thanx Jannie. Dis kosbaar.

      Delete
  2. Hi hi hi juniors darm elke dag in ander klere vir 'n ander tema. Luv julle blog! Doen so voort!

    ReplyDelete
  3. Julle neem die mooiste fotos! Baie dankie, laat mens amper begin verlang na die klein duiweltjies! Hoekom is daar nie fotos van die "ou manne" nie? Het hulle ok die gogga...?

    ReplyDelete
  4. Ja, dankie vir die foto's! Ons sien hulle lewe darem nog ... ;-)

    ReplyDelete
    Replies

    1. Is waar. Ons is nie elke jaar so gelukkig nie ;)

      Delete