Thursday 4 April 2013

Kwalata Kamp Dag 5: "Stop die Horlosie!"

Dit is ongelooflik hoe vinnig tyd verbygaan.  Vandag word reeds met afronding begin en dit is ook die laaste dag waar daar in die oefenlokaal geoefen word.  Vanmiddag verskuif ons na die groot eetsaal waar die konsert vir die ouers Saterdag gehou word.  

Gisteraand het 'n klein donderstorm die aandsessie ontwrig en almal is reeds tienuur terug na die slaapkamp toe en almal was reeds teen elfuur in die bed (hehe sommiges slaap al van agtuur af met oop oë).

Soos gewoonlik het die eerste sessie van die dag al begin en ek plaas eers weer 'n paar foto's van gisteraand se sessie: 









Can you do the CAN-CAN . . . 















Hier begin vandag se foto's.  Die Orkes vertrek na die hoofkamp vir die dag se oefening





Indiana Jones








Iets is "missing" maar ek is nie heeltemal seker wat nie . . . . . 









Read between the lines . . . 




No comments:

Post a Comment