Hier volg die eerste fotos en dit sal gereeld opgedateer word. Die nuutste foto's behoort bo-aan die post te wees en ek probeer dat dit min of meer in volgorde bly.
VIR AL DIE OUERS:
SOOS JULLE KAN SIEN:
JULLE KINDERS IS IN VEILIGE HANDE!!
MUWHAHAHAHAHAHAHAHAAAA!
Foto's deur Danie:
Minder as twee ure by die kamp en alles is opgeslaan, gekoppel en die oefening begin!
En toe word ons honger en gaan eet in die Boma
Die juniors buig as die leiers verbykom
Die volgende foto's is deur Corne geneem:
awhh thanx vi di moeite Jannie. Dis heerlik om so saam met jul te kan "blog-kuier". Dit lyk heerlik. Loocks.P.s. So wat's op die spyskaart vi vnaand?
ReplyDeleteAi tradisionele vleis rys, groente met slaaie. Regte moerkoffie soveel jy kan drink - ons gaan almal groter klere moet koop as dit so aangaan
DeleteBaie dankie Jannie v update is lekker om die kamp en sy gebeure saam met julle te ervaar!
ReplyDelete