Saturday 30 March 2013

En Toe Gaan Ons Kamp: Kwalata 2013





Almal is hard aan die pak en beplan vir die kamp wat more begin.  Hier is 'n padkaart na die terrein en die kampprogram is weer aangeheg vir vinnige verwysing.  

Die program is ook bo-aan die blog beskikbaar vir die duur van die kamp. 

Ons beplan om weer daagliks foto's op te laai vir diegene wat die gebeure op die kamp wil volg.  



















No comments:

Post a Comment