Geagte
ouers.
Saterdag
se program is soos volg:
1.
07:30
Orkes kom by bus bymekaar. Bus word gepak.
2.
07:45
Bus vertrek na die NG Kerk, Bryanston vir die Abram Kriel Kinderhuisfunksie.
3.
08:30
Klanktoets
4.
10:00
– 12:00
Optrede en bywoning van funksie (met eetgoed).
5.
+-12:30
Vertrek terug Pretoria toe.
Die
orkeslede tree op met netjiese blou denim, skool se drimac en LO-hempie.
Die hele orkes gaan saam.
Groete!
Danie
D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer: 082 853 8698
Telefoonnommer (skool): 012 – 347 0277 X 130
Faksnommer: 086 512 8755
No comments:
Post a Comment