Sunday 3 March 2013

Eendag, lank, l-a-a-n-k gelede het Maestro 'n Great orkes begin . . . . Deel 1

Dit is die Orkes se 10de herdenking hierdie jaar.  Ek gaan af en toe posts plaas van Orkes se optredes, gebeurlikhede in die orkes se geskiedenis en sommer net fun foto's.  Ek sal waardeer as julle vir my nog foto's kan stuur wat ek hier kan plaas.

Die volgende foto's is geneem tydens die Orlando Florida toer toe die orkes die Internasionale  "American All-Stars" musiekkompetisie gewen het:

Nota: Ek sal probeer om die name by te sit maar ek het hulp nodig.  As julle iemand herken laat weet asb sodat ek die post kan opdateer.  Stuur vir my die foto terug met die name by of laat weet net by watter foto julle iemand herken.

Die leerlingraad verwelkom die Orkes terug

Chris, Horst en Maestro
Chris en Maestro
Dian

Die Resort waar die orkes tuisgegaan het
Sam en Annelie op Detroit lughawe
Verblyf in Orlando
Monique, Marli, Nadia (kyk hoe loer hy vir haar!) en Annelie
Monique, ?, Tanya , Samantha
Annelie

Universal Studios
Melinda, Bart, Frannie, Horst voor die Hard Rock Cafe

Ontspan by Wet'nWild

Alicia, Monique, Annelie

Sam, ? Nadia
Liezel, Ivor


Maestro, Dian, Johannes in Hard Rock Cafe
Sampie, Siska
Maestro, Gert
Siska, Dirco
Renee, Annelie, Alicia, ?, Monique, Walter
Walter, Armand
Ceranne
Marli

Dirco, Melinda, Gerbin, Maestro

Marli, Liezel, ? Sam, Melinda, Janine
Werner

















Carin en Michelle
Renee en Annelie
Peter

 Meer volg met latere posts.

No comments:

Post a Comment