Monday 11 March 2013

Husse Met L-a-a-a-ng Ore: 9 Maart 2013

Die Klofie Orkes het Saterdag 9 Maart 2013 by die NG Gemeente Bryanston opgetree as deel van 'n fondsinsamelingsveldtog vir die Maria Klopper Kampus van die Abram Kriel Kinderhuis. 

Die digteres Saphira - wat ook die "Husse" tannie genoem word was die gasspreker en die tema vir die oggend was "Kyk met julle harte".  Volg gerus die "link" na haar webwerf : http://www.husse.co.za/wmenu.php

Die tema van die oggend (Click hier om na die Husse web te gaan)
Janetta Kannenberg of Saphira
Die seremoniemeester was Willem Pelser van RSG en om meer oor hom te lees volg die volgende "link":



MARIA KLOPPERS KAMPUS: 

Gestig in 1908 deur Me M Kloppers en geleë in Observatory. Amalgameer in 1993 met Abraham Kriel Kinderhuis. Versorg tans 40 kinders in 4 huiseenhede met huisouers en 20 babas en peuters in 'n babasaal met kinderversorgers op 24 uur diens.

Jou ondersteuning kan 'n groot verskil maak.  

Die Klofie Orkes is trots om met hierdie aksie geassosieer te word.
























Matthys en die Maria Kloppers Kampus se Troetelkalkoen:

"Wa Maak jille? koeloekoeloekoeloe!"
Matthys: " HUH?! No freakin way!  Nou het ek ALLES gesien!"
Kopppie-krap: Matthys "bond" met sy kalkoen
Solis: Kallie Kalkoen
WATKYKJY!

















Gou kyk of iemand vir my kyk . . . lyk nie so nie . . . daai cup cake  het my naam op
HA! Kallie Kalkoen mis NIKS!!!! UITGEVANG! MAESTRO eet Cup Cakes! Skottelgoed was op die kamp as straf!!!!!

"Serves him right!"

























"So sag op die oog . . . hehehehehe"


Epic FAIL




Dis hoe Matthys die Kalkoen ingesmokkel het













HUSSE!







No comments:

Post a Comment